KONINKRYK BEDIENING
SOOS IN DIE HEMEL NET SO OP DIE AARDE

Sondag: 09h30am (OuSkip, Melkbosstrand, |Woensdag: 7pm (Facebook)

As jy soek, sal 

jy vind...


Welkom

Koninkryk Bediening is 'n Afrikaanse Pinkster Bediening waar ons leef in die vryheid van die afgehandelde werk van Christus op die kruis. Ons is nie meer vreemdelinge nie, maar seuns in die Vader se huis. Ons het outoriteit en krag as gevolg van die oorwinning van Christus en poog om so te lewe- tot eer van God die Vader, Seun en Heilige Gees


Die pilare waarop ons oortuigings rus is:

Die Woord alleen
Christus alleen

Geloof alleen

Genade alleen

Die Eer van God alleen

Tiendes/Offergawes
kbediening