KONINKRYK BEDIENING
SOOS IN DIE HEMEL NET SO OP DIE AARDE

Sondag: 09h30am (OuSkip, Melkbosstrand, |Woensdag: 7pm (Facebook)

/ Woordbediening

Woordbediening

Liefde

God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

(Joh 3:16)

Dit was die bedoeling van God, in sy wysheid, dat die wêreld nie deur geleerdheid tot kennis van God sou kom nie. Daarom het God in sy goedheid besluit om deur die prediking wat vir die wêreld onsin is, dié te red wat glo. (1 Kor 1:21)